Afrisaamfees Kaartjies Beskikbaar By

 kaartjies@afrisaamfees.co.za

ONDERSTEUN ASB DIE AFRISAAMFEES 2018 ASOOK ONS GLOBAL ARTISTS KUNSTENAARS MINETTE & TERTIUS

HOU ASB DIE BLAD DOP VIR ENIGE UPDATES

 blad opgedra aan  Afrisaamfees


Kom staan saam in Afrikaans en geniet op 08 - 09 Junie 2018 die lekkerste Afrikaanse Musiekfees in Suid Afrika. Alles in Afrikaans, deur Afrikaners. Vír ons mense, déúr ons mense. 08 Junie 2018  hekke word geopen om 17:00. Program sal later bekend gemaak word. Juanita du Plessis, Kurt Darren en Arno Jordaan gaan veesvangers vermaak. 09 Junie 2018 hekke word geopen om 10:00.

AANWYSINGS NA DIE FEES

Fisiese Adres: Fabu-Leux Wedding & Function Venue, H/V Zig Zag & Wit Weg. ( Ou Springs Tegniese Hoërskool se Sportsvelde ) GPS:  26.2586 ◦ S, 28.4498 ◦ O


Afrisaam Fees added 4 new photos from 7 January.

8 & 9Junie

8 Junie gaan Juanita du Plessis, Kurt Darren en Arno Jordaan die litte behoorlik losmaak en Saterdag beloof om die Fees van alle Feeste te wees!!

Nuwe perseel te Fabu-Leux Wedding & Function Venue op die ou HTS Springs Koshuis en Sports Gronde, met hope en hope spasie, wat beloof om Afrisaam Fees 2018 die GROOTSTE Fees nóg te maak!!

Stalletjie aansoeke is nóú oop en aansoeke kan gestuur word na stalletjies@afrisaamfees.co.za (slegs aansoeke na hierdie adres sal aanvaar word)

Kaartjie besonderhede sal bekend gemaak word sodra ons al die kunstenaars met julle gedeel het.

3 verhoë, biertuin, stalletjies, ons land se BESTE Afrikaanse sangers en hope pret en vermaak!!

Ons eie Global Artists Kunstenaars 9 Junie 2018

12h00 Tertius 

13h00 Minette